MBTSCARPE.IT ≡ Zip Up Hoodies New Arrivals Birds Other Backpacks
  • First Field Guides

  • First Field Guide: Trees of Southern Africa

First Field Guide: Trees of Southern Africa

$63.31 $75.97
‘n Regstreekse, voor die hand liggende en effektiewe gids tot boom-identifikasie. Dié boek se titel sê dit alles! Hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf ‘n duidelike uiteensetting van hoe bome saamgestel is en waarna om op te let wanneer ‘n boom geïdentifiseer word. Die boek bestaan uit twee dele: Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van ‘n boom en hul rol in boomidentifikasie. Deel 2 bevat ‘n sleutel tot 43 boomgroepe, gebaseer op maklik waarneembare stingel- en blaarkenmerke. Dit gee ‘n duidelike oorsig van elke groep, sowel as die Suider-Afrikaanse boomfamilies wat in die onderskeie groepe verteenwoordig word. Talle kleurfoto’s en verduidelikende illustrasies ondersteun die teks wat dié handleiding toeganklik en gebruikersvriendelik maak. Identifiseer die Bome van Suider-Afrika sal lesers toerus met ‘n goeie begrip van die bou van bome en waarna hulle moet oplet om dit korrek te kan identifiseer.
First Field Guides

First Field Guides

  • First Field Guide: Mammals of Southern Africa
    $48.19 $89.63
  • First Field Guide: Trees of Southern Africa
    $63.31 $75.97
  • First Field Guide: Fishes of Southern Africa
    $45.84 $68.3
  • Sasol First Field Guide to Gemstones of Southern Africa
    $69.26 $107.36
  • First Field Guide: Insects of Southern Africa
    $43.22 $77.36
  • Eerste veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika
    $52.25 $99.79
  • Eerste veldgids: Bome van Suider-Afrika
    $53.49 $95.74
  • First Field Guide Mushrooms of Southern Africa
    $64.54 $78.09
  • First Field Guide: Spiders & Scorpions
    $73.38 $107.13
  • Eerste veldgids: Soogdiere
    $76.13 $93.64
  • Eerste veldgids: Insekte van Suider-Afrika
    $53.2 $78.73

© 2026 - MBTSCARPE.IT